Baie dankie dat jy die tyd neem om met RSG te gesels. Ons wil hê jy moet weet ons luister.
RSG is duidelik baie belangrik vir jou en daarom wil ons jou behoefte rakende radioprogramme beter verstaan. Sal jy so gaaf wees om hierdie kort vraelys te voltooi?
Neem deel en staan die kans om ‘n RSG-geskenkpak ter waarde van R1000 te wen.